Carinda, Pierre & die 2 Prinsesse

Carinda is my dierbare goeie vriendin.  ‘n Regte ware “engel” vriendin!  Sy en haar familie le na aan my hart, en dis altyd ‘n plesier om saam met hulle te werk ….. xxx

Teagan

Teagan is a very special girl … a real tomboy when theres boys involved .. and a real “teaparty” girl when theres girls involved !   Shes a beauty with stunning green eyes and the most beautiful silver blond hair!  Natalie, you are blessed ! xxx

Husna & Mohammed

Husna is in the same school as Xan (my baby) and a real sweetie pie !  She’s got the most expressive huge brown eyes and is a real little girl !  Mohammed is 9 years old and a real charmer.  Razina, hold on tight, he’s going to break many hearts !

Xander & Danika

Xander is die pragtigste blou-oog kind met die MOOISTE glimlag wat strek van oortjie tot oortjie ! Hy was ‘n heel gewillige model met ouboet wat raad gee van die kant af :-)    Sus Danika is ‘n pragtige blonde dogtertjie – net 17 maande oud - besig en  wou nie stil sit vir hierdie foto sessie nie !  Op die einde was dit heel suksesvol !   Liezel en Justus, julle kinders is pragtig !